For more details on MegaWeb's services,
please visit www.megaweb.info
>>
Welkom by myse
"Werf"
Willie Strauss het lank, lank gelede begin konsert
hou.......
Die Noord-Kaap se klippe is kole in die Karoo-hitte,en windpompe en
plaasdamme gooi floutjies skadu oor die dorheid. Perfek vir plakkate,
en dis waar Willie se handgemaaktes sit, want hy adverteer sy konsert
vanmiddag op ouma se stoep. Sy gehoor, die betaal nie, want dit is sy
sussie en die se maatjies wat kom luister. Hulle dink Willie sing
mooi, en
sy mikrofoon is 'n geblaasde gloeilamp.......
fotograaf:-
Merwelene van der Merwe
Foto's met vergunning van
Rooi Rose baie dankie