VISNETC.GIF (15556 bytes)

Tieners
Romeine 8:38: Hiervan is ek oortuig: geen dood, of lewe of engele of bose magte of teenswoordige dinge of kragte ... kan ons van die liefde van God skei nie.

 wpeA.gif (4327 bytes)

wpeB.gif (4339 bytes)

wpeC.gif (4418 bytes)

wpeD.gif (4367 bytes)

wpeE.gif (4328 bytes)

wpeF.gif (4383 bytes)

wpe10.gif (4389 bytes)

wpe17.gif (8674 bytes)           

 

            

Dooie rock sterre

Het julle al gehoor van die uitdrukking: Eerder dood as uit. Daar is 'n paar manne wat hierdie les al baie duur geleer het. Ons noem hulle sommer dooie rock sterre. Nogal interessant -heel simbolies. Of anders gestel: uitgebrande sterre. Hulle wou in wees, nou is hulle uit. Hulle wou bo wees, nou is hulle onder die grond.

Hoekom? In die boek oor Guns 'n Roses Appetite for destruction s die skrywer dat die rock sterre tot die uiterste toe die sonde wil beproef en dan ken hulle nie meer perke nie. Die Bybel sê dat die sonde die dood baar. So is dit met hulle.

Hoekom so iemand bewonder? Eerder bejammer. Hier is net so 'n kort lys van 'n klomp rock sterre wat deur die geskiedenis hulle lewe verkort het deur op die edge te leef. Kry hulle jammer en moenie op hulle voetspore volg nie.

Duane Allman - 25 - motorfietsongeluk
Florence Ballard - 32 - hartaanval
Michael Bloomfield - 36 - dwelms
Tommy Bolin - Deep Purple - 25 - dwelms
John Bonham - Led Zeppelin - 32 - drank
Paul Butterfield - 44 - drank
Karen Carpenter - Carpenters - 32 - Annorexia
John Cipollina - Drank - 45
Michael Clarke - Byrds - 50 - drank
Kurt Cobain - Nirvana - 27 - dwelms
Brian Cole - Association - dwelms
Sam Cooke - Selfmoord
Cass Elliot - 33 - hartsiekte agv vetsug
Tom Evans van Badfinger - 36 - hang homself
Tom Fogerty - Creedence Clearwater Revival - 48 - TB
Bobby Fuller - 22 - drink petrol
Jerry Garcia - hartaanval
Marvin Gaye - vermoor
Lowell George - Litlle feat - 34 - dwelmmisbruik
John Glascock - Jethro Tull - 28 - Tandabses
Rick Grech - 44 - Bind Faith - dwelms
Martin Hale - Spanky and our Gang - 27 - Cirrhosis
Pete Ham - 27 - hang homself
Tim Hardin - skrywer - 39 - dwelms
Jimi Hendrix - 27 - drank en dwelms
Bob Hite - Canned Heat - 36 - dwelms
Shannon Hoon - Blind Melon - 28 - dwelms
Brian Jones - Rolling Stones - 27 - verdrink
Janis Joplin - 27 - dwelms
Terry Kath- Chigago - 31
Paul Kossoff - Free - 25 - dwelms
John Lennon - Beatles - 40 - vermoor
Richard Manuel - The Band - 42 - hang
Bob Marley - dwelms
Jimmy McCullough - Wings - 26 - dwelms
Ron McKernan - Grateful Dead - 27 - Alkohol
Robbie McIntosh - Average White - 24 - dwelms
Jonathan Melvoin - Smashing Pumpkins - 34
Keith Moon - The Who - Alkoholisme - 31
Jim Morrison - 27 - drank en dwelms
Billy Murcia - New York Dolls - 21 - dwelms
Brad Nowell - 28 - dwelms
Phil Ochs - 35 - selfmoord
Felix Pappalardi - Cream - 44 - vermoor deur sy vrou
Gram Parsons - Byrds - 36 - Drank
Kristen Pfaff - Hole - dwelms - 27
Jeff Porcaro - Toto - Dwelms
Elvis Presley - hart agv dwelms - 42
Keith Relf - Yardbirds - 33 - elektrifiseer
Danny Repp - Danny en die Juniors - 41 - Selfmoord
Stefanie Sargent - heroine - in haar twintigs
Bon Scott - ACDC - 33 - drank
Will Shatter - 31 - dwelms
Hillel Slovak - Red Hot Chili Peppers - 25 - dwelms
Gary Thain - Uriah Heep - Dwelms
Johnny Thunders - New York dolls - 38 - dwelms
Stu Sutcliff - Beatle - 22 - brein
Sid Vicious - Dwelms - 21
Danny Whitten - Rockets - dwelms - 29
Alan Wilson - Canned Heat - 27 - Dwelms
Dennis Wilson - Beach Boys - 39 - dronk verdrink
Andrew Wood - Mother Love Bone - 24 - dwelms
Chris Wood - Traffic - 39 - alkohol