|
|
|
|
Op hierdie bladsy gaan u gereeld preke kry wat u kan aflaai. Hierdie week se preke is tematies en gaan oor die tema van die liefde. Indien daar enige preke is wat u op hierdie bladsy tot die beskikking van ander predikante wil stel, kan u dit vir my deur middel van e-pos deurstuur en ons sal dit hier plaas. 3. Liefde is God se opdrag aan die mens 4. Liefde vir mekaar is ons kenteken.
|