Romeine 8:38: Hiervan is ek oortuig: geen dood, of lewe of engele of bose magte of teenswoordige dinge of kragte ... kan ons van die liefde van God skei nie.
Die personeel op die oomblik wat voltyds aan die Visnet Bedieninge werk, is Japie Marais. Hy is 'n rekenaar konsultant by PricewaterhouseCoopers. Voorheen was hy predikant van die NG Kerk in Dewetsdorp en Theunissen.