VISNETC.GIF (15556 bytes)

Nuus
Romeine 8:38: Hiervan is ek oortuig: geen dood, of lewe of engele of bose magte of teenswoordige dinge of kragte ... kan ons van die liefde van God skei nie.

 wpeA.gif (4327 bytes)

wpeB.gif (4339 bytes)

wpeC.gif (4418 bytes)

wpeD.gif (4367 bytes)

wpeE.gif (4328 bytes)

wpeF.gif (4383 bytes)

wpe10.gif (4389 bytes)

wpe17.gif (8674 bytes)           

 

            

 

Selfmoorde

Hitler

Marilyn Monroe

Michael Hutchence

Hierdie nuus gaan oor drie van die opspraakwekkendste van alle selfmoorde in die moderne tyd. U kan hier van die berigte daaroor lees. En dan oor die onverstaanbare selfmoord van 'n model van Suid Afrika.

Hitler

hitler.jpg (30293 bytes)

Op die eerste Mei 1945 om 10:30 nm is die volgende boodskap deur Karl Donitz, wat deur Hitler as sy opvolger aangewys is, oor die Radio Hamburg vir die mense van Duitsland uitgesaai:

"Duitse mans en vrouens, soldate van die Duitse Weermag. Ons leier Hitler het geval. Die Duitse nasie buig hulle hoofde in diepste hartseer en verering. Hy het die gevaar van Bolsjevisme vroegtydig herken en het sy bestaan daaraan gewy om dit te beveg. Die einde van sy stryd en sy reguit pad deur sy lewe is gekenmerk deur ‘n held se dood in die hoofstad van die Ryk. Sy hele lewe was daarop gerig om Duitsland te dien. Bo en behalwe dit, sy toewyding aan die stryd teen Bolsjevisme was daarop gerig om die hele Europa en die hele węreld te dien."

Met hierdie woorde is die selfmoord van Hitler en sy vrou van ‘n paar uur, Eva Braun, aan die hele węreld bekend gemaak. Hulle het saam selfmoord gepleeg. Hy was nie bereid om die gevolge van sy dade te dra nie.

Hitler was die grootste van alle politici wat selfmoord gepleeg het. Vir hom was dit ‘n ontvlugting van die dade wat hy gepleeg het.

Hier onder volg ‘n uiteensetting van die laaste paar dae van sy lewe:

15 April: Eva Braun arriveer by Hitler in Berlyn en weier om hom te verlaat toe hy haar vra om dit te doen.

16 April: Slag van Berlyn begin.

20 April: Hitler word ses en vyftig en verlaat die bunker vir die laaste keer.

21 April: Laaste aanval van die Amerikaners in die dag oor Berlyn. Duitse weerstand misluk.

22 April: Hitler het ‘n senuwee ineenstorting en sę aan sy leiers dat alles verlore is en dat hy in Berlyn gaan bly en daar gaan selfmoord pleeg.

23 April: Stuur telegram oor sy opvolger en praat oor oorgawe.

28 April: Himmler se verraad word ontdek.

30 April: Net na middernag trou Hitler met Eva Braun.

02:00: Hy skryf sy laaste wil en testament.

03:30: Telegram word uitgestuur dat hy nog wel is.

04:30: Hitler gaan slaap.

05:30: Hy staan op.

08:30: Eet ontbyt terwyl die Russe begin inval.

10:00: Eva Braun gaan kyk die laaste keer na die son.

13:00: Middagete

13:30: Die laast afskeid begin.

15:30: Hitler en Eva pleeg selfmoord.

16:00: Die lyke word verbrand.

Dit was die einde van iemand wat eens die held van ‘n hele volk was. Die einde van nog ‘n lewe wat in eie hande geneem is.

 

Marilyn Monroe

monroe.jpg (3895 bytes)

And even when you died
the press still hounded you --
all the papers had to say
was that Marilyn was found in the nude...

Elton John, "Candle in the Wind"

"N Groot liedjie vir een van die populęrste aktrises in die węreld. Maar wat het met haar gebeur. Sy het die pad van menige ander gevolg. Die weg van die minste weerstand - selfmoord. Op 5 Augustus 1962 is sy in Brentwood, haar huis in Kalifornië dood aangetref as gevolg van ‘n oordosis van pille. Selfmoord. Die węreld was geskok. Nog ‘n lewe het aan die persoon se eie hand te sterwe gekom. Hoekom? Daar is baie spekulasies. Onder meer die volgende een:

"Exposed, nude, no private self. My feeling is that she committed suicide because that was the only thing left she could have done privately. Everything was public, that was the only thing left she could do on her own, alone, something absolutely intimate and secret."

Maak nie saak wat mense sę nie. Sy is dood en niks kan dit ongedaan maak nie.

 

Michael Hutchence

sm-Hutchence1.gif (17148 bytes)

Die laaste berig wat die węreld geskok het, was die selfmoord van die leier van die groep van INXS. Hier onder volg die berig wat die węreld ingestuur is.

" Michael Hutchence, the lead singer for INXS, was found dead in a Sydney, Australia hotel room on Saturday. Local reports say the charismatic and broodingly handsome singer hanged himself by his own belt, according to Retuters news service. He was 37.

Hutchence's suicide comes just before the band was to embark on a 20th anniversary tour of Australia following the release earlier this year of their most recent album Elegantly Wasted.

The singer's body was found by Ritz-Carlton staff shortly before noon local time, Reuters reports. Early accounts suggested that the Hutchence, who had a reputation as an die-hard partier, had died from a drug overdose, but police said only prescription medication was found in the room. Authorities removed the belt for examination and said an autopsy would be conducted on Monday.

"What can I say?" the singer's father, Kel Hutchence told the Sun-Herald. "I've lost my loving son."

Nog ‘n onnodige sterwe.