|
|
|
|
Indien jy enige probleme het, kan jy nou gegewens hieronder intik en dit instuur. Jou probleme sal binne 48 uur hanteer word. Daar sal van 'n sielkundige, predikant, dokter en advokaat gebruik gemaak word, om jou in jou probleme te adviseer. Wees ook verseker dat alle probleme met vertroulikheid hanteer sal word.
|