















| |
Tombola
Pryse
Watter liedjies gaan ons sing?

"Oktoberfest"
in Prince Albert - HOEKOM?
In 1762 is die
plaas Kweekvallei gevestig. Die plaas het gegroei tot 'n dorp en in 1845 het
Koningin Victoria toestemming gegee dat die dorp vernoem mag word na haar
geliefde man, die Duitse prins, Albert van Saxe-Coburg-Gotha.
Op 13 Desember
2001 was prins Albert 140 jaar oorlede en 'n paar inwoners van die dorp Prince
Albert het saamgesit en daaroor gedink: "Wat kan ons doen om prins Albert
te vereer?" - want prins Albert was 'n man van vele fasette en talente:
* Vader van
nege kinders - en hul mees toegewyde en entoesiastiese onderwyser.
* Die dryfkrag
agter die eerste Wêreld Uitstalling in 1851.
* Bouer van
die Kristal Paleis - waar die uitstalling gehou is.
*Ontwerper
van die rioolstelsel in London.
* Skywer van
koningin Victoria se toesprake.
* Die man wat
die instel van die 'Victoria Cross' voorgestel het - dit is
Brittanje se hoogste militêre toekenning vir dapperheid.
* Argitektuur-
en musiekstudent . . . die lys word net langer en langer.
'n Idee word
gebore toe ons ontdek dat Koningin Victoria Albert gevra het om met haar te trou
op 15 Oktober 1839: Ons hou n
Duitse Oktoberfees; 'n "Oktoberfest"! So kombineer (trou!) ons die
Duitse geskiedenis en tradisies met die Karoo.
Ons besluit
toe op die volgende beginsels:
-
Alle
profyt word bewillig aan die skool.
-
Die
musikante sal plaaslike inwoners wees.
-
Die
musiek is volgens Duitse tradisie.
-
Gaskunstenaars
sal welkom wees om op te tree.
-
Ouers
en leerlinge van die Hoërskool Zwartberg sal, op 'n vrywillige basis, die
-
In
die Frankiese tradisie van Coburg sal eisbein, sauerkraut en bier ingesluit
wees op die spyskaart!
Hoërskool Zwartberg en baie
Prins Alberters begin met ywer werk. Bodo Toelstede, n Duitser wat nou
in Prins Albert woon, kry Prins Albert se musikante byeen. Die Duitse "Musikantenknochen"
word die "Prins Albert Kieliebeentjies".
Die storie van die lederhose
Op 12 Oktober 2002 het die
eerste Oktoberfest in Prins Albert plaasgevind. Die
ondersteuning
was fantasties en die aand ‘n reuse sukses. Daar word gedans, gesing, geëet
en gedrink en die skool het die laaste ses jaar ‘n wins van R 66,222.00
gemaak!
 |
Vir
nuus oor die volgende
Duitse Oktoberfest
Rig navrae aan
die skool: 023 5411 570
of
toerismekantoor: 023 5411366, e-pos: princealberttourism@intekom.co.za
"Miss
Oktoberfest 2006" |
|
.JPG)
Marlene
Lodewyk - sangerin in die Prince Albert Kieliebeentjies
is
"Miss Oktoberfest" 2007.
|
In
2009 sal ons nie 'n Oktoberfest reel nie. My moeder veer haar 90 verjaarsdag 27
Oktober en ons wil saam met haar wees!
Bodo
G. Toelstede
Dit
is wat laas jar gebeur het:
|
“7de
Duitse Oktoberfest”
ten
bate van
Hoërskool
Zwartberg
Prince Albert
18
Okt. 2008, begins om 17:45
in die
in Jan
Louw Street
Duitse
en Afrikaanse Stimmungs-musiek
Bier
van die vat, Duitse Schnapps, "Bergwater" wyn en meer...
Toegang
R100 per persoon
Lekker
kos, vanaf
Eisbein, Kassler, Bockwurst,
Sauerkraut, Aartappels,
Slaai,
Boerewors
Braaivleis & Duitse mostert
iets
vir almal!
Musiek:
'Prince
Albert Kielliebeentjies'
en
ander spesiale gaste:
uit
Duitsland!
HUGE
TOMBOLA ! ! !
(Pryse
ter waarde van meer as R 10.000 !!!)
Kom
vier fees, lag, eet, drink, dans en sing saam met ons!
In
die St John's Anglikaanse Kerk is op Saterdag 'n pragtige
blomuitstalling en op Sondag 10.00 hou ons 'n Dankseggingsdiens in
Duits-Engels!
Kaartjies
beskikbaar vanaf 15 Augustus 2008
Tourism
Association: Tel. 023-5411 366 or E-mail princealberttourism@intekom.co.za
of
Bodo,
tel 023-5411 330 or e-mail: toelstede@deunet.co.za
|
|
7de Duitse Oktoberfees ten bate van Hoërskool
Zwartberg op 18 Okt. 2008
HIER IS
DIE SPYSKAART!
Nr.
1 Braaivleis (hoender, lamtjops, boerewors)
en slaai
R 60
Nr. 2 Eisbein, kasseler, suurkool, klein Duitse
bockwurst,
gebakte aartappel en Duitse
mostert
R 65
Nr. 3
Vegetariesebord
R
50
|
|
Raffle
prizes won at the
7th
German Oktoberfest on the
18th
of October 2008.
All
proceeds go to Hoërskool Zwartberg
1.) A
carpet from the 'Prince Albert Wolskuur Wewery',
donated by the Hemslinger
(German Brass Band)
2.) Meal
voucher worth R150 at 'Lazy Lizard',
Prince
Albert
, two meal vouchers at the German
Restaurant "Amberg", near Paarl, donated by
Elisabeth Dominka, a meal voucher for a Jumbo
"Valley
Classic" wood fired pizza at Hops Valley
Farm Stall, N 12, Waboomskraal, George and
a R100 meal voucher at "Avocado Pierre
Restaurant", Oudtshoorn.
3.) 1
night's accommodation for 2 including breakfast
at Swartberg
Hotel,
Prince Albert
, donated by
Anobé Badenhorst,
Prince Albert
(www.
swartberg.co.za).
4.) 2 night's
accommodation for 2 including
breakfast at "Outsiders", Nieu Bethesda,
donated by
Katrin & Ian.
5.) A
water colour
painting by the famous European
artist Kristine
Gaster, Italy. Kristine has visited
Prince Albert
several times and has donated
paintings to the Wildekanisland
Nursery School
and Hoërskool Zwartberg.
6.) An "88 piece professional tool set" from
Cresent
donated by Gudrun & Bodo.
7.)
One night's
accommodation, including
breakfast at
each of the following:
8.)
2 nights
accommodation at 'Abrahamskraal' ,
self-catering guest farm, donated by Hestie and
Johan Fourie of
Prince Albert
(www.princealbert.org.za/abrahamskraal.htm).
9.)
3 months free
training at "Lazy Lizard Fitness and
Health
Centre" in
Prince Albert.
10.)
A 1 year
subscription of the magazine
'Taalgenoot', donated by ATKV and a book,
donated by LAPA
Uitgewers. www.atkv.org.za
11.)
Olive oil from
Kredouw Olive farm in the
Prince Albert
Valley, donated by John Southern,
Prince Albert
and a choice of Goats Milk products
from Tantinki, Oudtshoorn.
12.) A wonderful gift hamper from the Prins-Kem
Pharmacy, worth more than R500.00, donated by
Lynne Botha, Cape Town.
2
"Lucky Draw" winners
received
a t-shirt and
a cap
"Miss Octoberfest" will win
a
"10 pieces set of garden tools", worth: R300.00.
And to
keep up the tradition,
the 5 most enthusiastic
dancers
on the dance floor received
a t-shirt and
a cap.
|
|
Welche Lieder haben wir auf dem 6. Deutschen Oktoberfest gespielt und gesungen?
Which
songs did we sing along to at the 6th German Octoberfest?
Watter liedjies het ons op die 6de Duitse
Oktoberfees ge sing?
’n
Blink vosperd; Aai, aai, die
Witbors kraai; Adelheid; Afrikaaners is plesierig; Alice;
Alte Kameraden; Am 30.
Mai ist der Weltuntergang; Amboß-Polka; An
der Nordseeküste; Anneliese; Annen-Polka; Arari jo sroemba; Auf der Lüneburger Heide; Auf, auf zum fröhlichen
Jagen; Aus Böhmen kommt die
Musik; Baby Come Back; Bayrischer Defiliermarsch;
Bergvagabunden; Bier her, Bier her, oder ich fall um; Bly
by my; Bobbejaan klim die berg; Boesmanland;
Bring ’ n bier; Brother Louie; Brown Girl In The Ring; Bulle,
Bulle; Bumsfallera; By Coetzeberg loop ’n waterval; Da
liegt a toter Fisch im Wasser; Da
steht ein Pferd auf dem Flur; Daar is 'n meisie wat my hart wil hê;
Daar lê die ding; Daar staan ’n perd in my kamer; Dann ist er
wieder umgefall’n; De
La Ray; Der Eiermann; Der Mann im Mond; Der Mond hält seine Wacht; Der schönste Platz ist
immer an der Theke; Dich werd' ich nie vergessen;
Die
Alibama; Die Bayernwalze; Die
blou bul eet nie van die vloer af nie; Die bye, boel bye; Die ontroue
Sannie; Die Tiroler sind lustig; Die trane rol oor jou, Bokkie; Dis ’n lekker ou Jan; Dis heerlike lente; Dis julle, wat die wind
laat waai; Dort oben auf dem
Berg, da steht ein Soldat; Down By The Riverside; Du liegst mir im Herzen; Du bist die Rose vom Wörthersee; Eiko,
eiko ante; Ein
Heller und ein Batzen; Ein
Prosit der Gemütlichkeit; Ein
treuer Husar; Eine Seefahrt, die ist lustig; Ek en my meisie; Ek hoor die ou meul; Ek
like haar; Ek moet huis toe gaan na mama toe; Ek sal kan doen met ’n milljoen; Ek
verlang na jou; Ententanz; Ek wil 'n baby hê vanaand; Es gibt kein Bier auf Hawaii; Es
ist noch Suppe da; Es klappert die Mühle am rauschen-den Bach; Eseltanz;
Farmers Dixiland;
Flieger-Marsch; Geh’n wir
mal rüber zum Schmied; Goodbye
My Love Goodbye; Gospel-Medley; Grüße aus dem Bayernland; Ham se nicht ’ne Braut für mich? Hände zum Himmel; Hasi; Heerlik
is die buitelewe; Heidi; Heinzelmännchens Wachtparade;
Herz-Schmerz-Polka; Heute an Bord; Hier is die manne uit die Royal Hotel; Hier is ek weer; Hier
kom die bokke; Hoch auf dem gelben Wagen; Hoch Badner Land; Hoch
Heidecksburg; Hoe ry die boere; Hohe Tannen; Holzhackerbub’n;
Holzmichl; Horch, was kommt von
draußen rein; Hou djou rokki bymekaar; Humba, Humba, Tätärä; Ich
hab’ den Vater Rhein in seinem Bett geseh’n; Ich möcht’ gern Dein
Herz klopfen hör’n; Im Frühtau zu Berge; Immer wieder
Blasmusik; In München steht ein Hofbräuhaus; Jaloers
Bokkie; Jetzt kommen die lustigen Tage; Jetzt trink ma noch a Flascherl
Wein; Juche auf der hohen Alm; Jy kan swaar dra; Jy met jou mandolientjie; Kaiserwalzer;
Kan ’n man dan nie; Karina; Katie; Klein
bietjie wyn; Kleine Winzerin vom Rhein; Komm gib mir deine Hand; Kornblumenblau; Leef
ou oom Van Helsdingen nog? Lêpel
lê; Lichtensteiner
Polka; Liewe
Lulu; Live Is Life; Lucky Lips; Lustig ist das Zigeunerleben; Macarena;
Mamor, Stein und Eisen; Marina; Mittenwalder Schlittenfahrt; Môre ompie; My hartjie, my liefie, die son sak weg; Neem my op vlerke; Nun ade,
du mein lieb’ Heimatland; Nur
du, du, du allein; O
brandewyn laat my staan; O die liewe Martatjie; O du wunderschöner deutscher Rhein; Oh
Susanna; Oh, du lieber Augustin;
Oh, wie bist du schön; Olé, wir sind die Champions;
Olyffees-Jolyt; Ou ryperd; Patrona;
Polenstädtchen; Polka-Medley; Pollie, ons gaan Pêrel toe; Pomp &
Circumstances, Marsch Nr. 1; Prince
Albert is ’n lekker dorp; Prince Albert Meisie; Que Será, Será; Resie
bring Bier; Rock Around The
Clock; Rooi Rock Bokki; Rosamunde; Rucki
Zucki; Ruiter van die windjie; Sauerkraut-Polka;
Schnaps, das war sein letztes Wort; Schneewalzer; Schneuzenpolka; Schützenliesel; She’ll Coming Round The
Mountain; She’s Too Fat For Me; So ein Tag, so wunderschön wie heute;
So iets maak Prince Albert lekker; Sokkervriende; Solank as die rietjie in die water lê; Sproetjies; Staan op
en dans met my; Stoksielalleen; Südwester-Lied; Suikerbossie;
Tant Hessie se
witperd; Time To Say Good Bye; To
Know Her Is To Love Her; Tölzer Schützen-Marsch;
Tritsch-Tratsch-Polka; Trompeten-Echo; Umtata;
Untern Linden; Vanaand gaan die volkies koring sny; Ver in die wêreld
Kittie; Vodka en O.J.; Wedding
March (Mendelssohn); Weet je, ek
kom huis toe; Wem Gott will rechte Gunst erweisen; Wenn alle Brünnlein
fließen; Wenn das so
weitergeht; Wenn die bunten Fahnen wehen; Wer
soll das bezahlen? When The Saints Go Marchin In; Wie
maak Prince Albert lekker? Wien bleibt Wien; Wiener
Praterleben; Wildgänse rauschen; Wind Of Change; Wir haben Hunger; Wir
kommen alle in den Himmel; Wir lieben die Stürme; Wir
machen durch bis morgen früh; Wir sind mit dem Radl da; Wir
wollen uns’ren alten Kaiser Wilhem wieder hab’n; Wir wollen zu Land
ausfahren; Zillertaler
Hochzeits-Blues; Zillertaler Hochzeitsmarsch! Viel Spaß! Enjoy it! Geniet it!
Viel
Spaß!! Enjoy it!! Geniet
it!!
|
Hierdie
velbroeke (lederhose)
het ver gereis!
Na die tweede
Duitse Oktoberfest op 1 November 2003 het Bodo die volgende berig vir die
Duitse-Suid-Afrikaanse tydskrif Echo geskryf:
“Ek her ver
en wyd vir 'n paar velbroeke gesoek om met die
Kieliebeentjies-orkes te dra en ek was so gelukkig toe Ulla
Bockstette in Parow vir my 'n luidjie gegee het en haar oorlede man se lederhose
vir my gegee het.
Herbert, het
uit Noord-Duitsland in die 1950's in Suid-Afrika vertrek. Hy het by the
Suid-Afrikaanse Spoorwee as 'n masjienis gewerk en het sy sente laat spaar tot hy
die plaas Rietfontein naby Leeu Gamka vir hom en sy vrou Martha Maria
kan koop. Later het hulle in Prince Albert kom woon.
Toe hy in
Duitsland met vakansie is het hy die lederhose in Beiere gekoop en
teruggebring Prince Albert toe. In
1981 is Martha ernstig siek en hulle moet Kaapstad toe gaan sodat sy mediese
hulp kan kry. Toe sy oorlede is het Herbert haar hier in Prince Albert laat
begrawe word - want dit is haar laaste wens.
Die jare het
verby gegaan en Herbert het vir Ulla ontmoet en hulle is getroud. Herbert is nou
oorlede, maar ek is baie bly om te kan sê dat Ulla dit gerëel het dat sy
lederhose terug in Prince Albert is!
By
die 7de Duitse Oktoberfest, 18 Oktober 2008, het die Blaskapelle Hemslingen
optree - ons is baie opgewonder en se baie dankie vir julle pragtige musiek en
die vroligheid!
bo
op bladsy Terug
na Oktoberfest in German
|