VISIE:
Die volgehoue ontwikkeling van die Afrikaner, sy taal en sy kultuur.
MISSIE:
Die Rapportryerbeweging is 'n transpolitiese
organisasie wat die Afrikaner gemeenskap inspireer tot:
·
Die uitleef van Christelike lewens- en węreldbeskouing
·
Selfstandigheid op alle lewensterreine
·
Onderlinge samehorigheid en
·
'n Gesonde selfbeeld
tot voordeel van alle Suid Afrikaners.