Afrikaanse Ekspo
Die RRB het met die draai van die millennium betrokke geraak by die Afrikaanse Ekspo, waar ons tans in samewerking met ander kultuurvennote, soos die Voortrekkers, die Stigting vir bemagtiging deur Afrikaans, die FAK, Dames Aktueel, Dameskring en hierdie projek op hoërskoolvlak aanbied.
Kliek hier om 'n inskrywingsvorm te kry
Terug na Projekte