Nasionale projekte:
Vir die RRB is dit 'n trots om dekades lank al betrokke te wees by die jeug op hoërskoolvlak, sowel as laerskool. Projekte wat op nasionale vlak aangebied word, is dan juis ook op hierdie ouderdomsgroepe gemik.
Die Nasionale Debatkompetisie is gemik op deelnemers op hoërskool vlak
Die Nasionale Bybelvasvra is gemik op deelnemers op laerskool vlak.
Die Afrikaans Ekspo word in samewerking met kultuurvennote aan leerders op hoërskool vlak gebied.
Ons bemark ook tans 'n kleutervideo uit die hand van die bekende regisseur Org Potgieter.
Korpsprojekte:
In korpsverband is die RRB ook baie aktief betrokke binne die gemeenskap. Kliek hier om te kyk na voorbeelde van hierdie projekte.
Terug na Hoofblad