|
Voltooi databasis
Besoek databasis
Ander webbladsye
Vanaf oud-Roodies

|
Voltooi Alumni Databasis
Alle oud-Roodies: Ons wil
graag weet hoe dit met u gaan, en dit maklik maak vir mede klasmaats om u op te
spoor. Sal u asseblief die onderstaande vorm voltooi, sodat ons u naam in die
databasis kan plaas. U kan ook indien u wil vir ons 'n foto stuur wat u op die
blad wil plaas. Onthou om u besonderhede en beskrywing van die foto in u e-pos
aan ons te gee. Stuur asb u besonderhede na
webmaster@cyberlab.co.za
Besoek Alumni databasis
Klik hier om te sien wie reeds hul besonderhede ingevoer het.
Ander Webbladsye om te besoek
Vanaf oud-Roodies
Die volgende is vanaf oud-leerders ontvang. Baie dankie vir julle insette.
|

Klasfoto van 1979. Klik op die foto om te vergroot. |
|

Klasfoto van Standard 9A, 1980. Klik op die foto om te vergroot. |
|