Tuisblad
Produkte
Pryse
Nuus
Kontak ons

 

 






 

 

This webpage is not available in English

 

Pret Rekenaars

Welkom by ons webblad

Gaan kyk gerus by "Nuus" vir meer oor die nuwe Lone program


Agtergrond:
Pret Rekenaars bestaan reeds vanaf Oktober 1989 en ons spesialiseer in die verskaffing van Rekenaar Sagteware met die volgende eienskappe:-

  • Eenvoud - Beperk handleidings tot minimum
  • Akkuraatheid
  • HoŽ produktiwiteit - Sleutel minimum in, kry maksimum uit
  • Maklike installering
  • Bekostigbaar

Suksesvolle stelsels: Sedert ons ontstaan het ons verskeie suksesvolle stelsels ontwikkel wat onder andere die volgende insluit:-
  • Abattoir Beheer Stelsel
  • Meubel Handel Debiteure Stelsel
  • BTW Program
  • Fakture Program (Engels)
  • NamibiŽ Programme (BTW en Fakture)
  • Debiteure, Krediteure en voorraad stelsel (Dos)
  • FinansiŽle stelsel (Dos)
  • Seep Fabriek Produksie Stelsel (Dos)

Ons doel: Pret Rekenaars streef daarna om unieke stelsels te ontwikkel wat maklik, produktief en buigsaam is. Hiermee saam, stel ons dit ook ten doel om 'n deeglike ondersteuningsbasis te lewer vir ons kliente.

Pieter Pretorius (Eienaar)

Kopiereg © Pret Rekenaars 2002 Alle regte voorbehou Ontwikkel deur: PJ Pretorius