|
Homepage - Tuisblad * Tourism Info (English) * Toerisme Info (Afrikaans) * Anglo Boer War / Anglo-Boereoorlog * Accommodation and Restaurants * Akkommodasie en Restaurante * Museums (English) * Museums (Afrikaans) * History of Lichtenburg * Geskiedenis van Lichtenburg * One Stop Search Engine Page * e-mail e-pos |
Dié dorp is vernoem na die vrou van Lichtenburg se posmeester, John Voorendijk, toe die nuwe poskantoor as Sannieshof Poskantoor gedoop is. Die dorp bied die beliggaming van rustigheid en plaasatmosfeer van Noord Wes. ‘n Bedrywige boerderygemeenskap floreer in hierdie bekoorlike dorpie, sy mense gasvry en viendelik.
Toeriste-inligting
Sannieshof Dorpsraad
Posbus 19, Sannieshof 2760
Tel (014472) 19/300
De Klipdrift Gedenkteken Herdenk die 1902-veldslag waartydens Lord Methuen gewond en na Klerksdorp afgevoer is.
Akkomodasie
Sannieshof Hotel ** Tel.(018) 683 0104
Jou Nes Gastehuis Tel.(018) 683 0080
Len Smalberger B&B Tel.(053) 948 1609
Vanwyksrus B&B Tel.(018) 683 0055