Lichtenburg: (by/deur Lichtenburg Museum, POBox/Posbus 7, Lichtenburg 2740, South Africa - Tel. (+27) 018-632 5051; Fax. (+27) 018-632 5247; Cell.08292 45983; museum@lichtenburg.co.za
Homepage - Tuisblad * Tourism Info (English) * Toerisme Info (Afrikaans) * Anglo Boer War / Anglo-Boereoorlog * Accommodation and Restaurants * Akkommodasie en Restaurante * Museums (English) * Museums (Afrikaans) * History of Lichtenburg * Geskiedenis van Lichtenburg * One Stop Search Engine Page * e-maile-pos

For English Text: Click here
Museumlogo

Lichtenburg Museums & Kunsgalery

Lichtenburg: Noordwes Provinsie, Suid-Afrika

Lid van SAMA
SAMA-logo

Lid van SAMA

Posbus 7, Lichtenburg 2740 Suid Afrika; Tel: (+27) 018- 632 5051 Fax: (+27) 018-632 5247; e-pos: museum@lichtenburg.co.za
Ampie Bosman Museum
Ampie Bosman Museum

Ampie Bosman Cultural History Museum

An introduction to the interesting & colourful history of Lichtenburg (1873). Exhibits cover the founding & development of the town, discovery of the local diamond fields, General J. H. De la Rey ("Lion of the West"), the siege of Lichtenburg during the Anglo-Boer War (1899-1902) and much more.

Museum Research / Navorsing
navorsing
Research and museum info available
Navorsing en museum-inligting beskikbaar

Files to download
Lêers wat afgelaai kan word

Steam Engine

Noordwes Landboumuseum

'n Wonderlike versameling plaasimplemente en trekkers uit die vroegste dae van gemeganiseerde landbou in die streek. Uitstallings van grofsmidgereedskap, 'n perdemeul van die vorige eeu en ou stoomenjins is ook te besigtig.


Druk op die prent vir meer omtrent die geskiedenis van die delwerye...
N.G.Delwerskerk 1930: gerekonstrueer as Museum.  Inleiding tot delwery-geskiedenis

Lichtenburg Delwersmuseum

Die eerste gebou met tydelike uitstalling het onlangs vir die publiek geopen. Die hooftema is die alluviale delwerye van die streek (1925-1935), wat eens die rykste openbare delwerye in die wereld was. Die grootste suiwer rooi diamand ("pigeon blood red") in die wereld is in 1927 hier gevind. So het die grootste diamantstormloop (om kleims af te pen) ooit in Maart 1927 hier op die plaas Grasfontein plaasgevind, toe 25 000 hardlopers deelgeneem het.


Willem Annandale
Willem Annandale

Willem Annandale Kunsgalery

'n Pragtige en waardevolle kunsversameling van Suid Afrikaanse en Noordwes-kunstenaars. Die meer as 300 kunswerke sluit skilderye, beeldhouwerke, grafiese werke en keramiek in.

Ampie Bosman
Kultuurhistoriese Museum
Noordwes Landboumuseum
& Lichtenburg Delwersmuseum
Willem Annandale Kunsgalery
Dinsdag-Vrydag Saterdag Maandag-Vrydag Saterdag Maandag-Vrydag Saterdag
10:00-12:30
13:30-17:00
10:00-12:00 10:00-13:00
14:00-16:00
On request 09:00-17:00 09:00-12:00
Genl.De la Rey-plein,
middedorp
Melvillstraat-Suid
Openbare Biblioteek,
Melvillstraat
Gesluit op Sondae en Publieke vakansiedae. Besoektye buite bogenoemde tye kan op versoek gereël word.
Toegang GRATIS
Druk hier om e-pos te stuur < . > Terug na Tuisblad <
Dankie vir die besoek