|
Homepage - Tuisblad * Tourism Info (English) * Toerisme Info (Afrikaans) * Anglo Boer War / Anglo-Boereoorlog * Accommodation and Restaurants * Akkommodasie en Restaurante * Museums (English) * Museums (Afrikaans) * History of Lichtenburg * Geskiedenis van Lichtenburg * One Stop Search Engine Page * e-mail e-pos |
Britse generaal wie se Eerste Divisie ‘n verpletterende nederlaag gely het teen Gen.Piet Cronjé se Boeremagte tydens die slag van Magersfontein in die vroeë stadium van die Anglo-Boereoorlog op 11 Desember 1899. Twee jaar later, op 7 Maart 1902, is hy gewond en gevange geneem deur Geb. Koos de la Rey se magte met die slag van Klipdrift (of Tweebosch). Ná die oorlog was hy aan hoof van die Britse weermag in Suid Afrika, en het hy ook as Goewerneur van Natal gedien van 1909 tot 1910.
|
|---|