Myasthenia Gravis (MG)

Indeks Blad
Terug na Engelse Blad


Welkom by die eerste Afrikaanse blad wat handel oor Myasthenia Gravis (MG). Alhoewel die meeste van ons Engels kan lees en vestaan, is daar tog 'n behoefte na Afrikaanse inligting oor MG. Vir party is die Engelse terminologie vreemd en word dit dus in Afrikaans beter verstaan. Ek gaan nie verdere inligting op my Engelse blad oor MG aanbring nie, want daar is genoeg goeie web blaaie oor MG op die Internet.
Ek gaan gereeld nuwe Afrikaanse inligting aangaande MG op hierdie blad byvoeg. Boekmerk die blad en besoek dit gereeld. Indien u egter dringend enige inligting verlang wat nog nie in Afrikaans op hierdie blad beskikbaar is nie, kontak my gerus. Let wel dat alle inligting op hierdie blad slegs daar is om u kennis aangaande MG te verbeter en dat besluite wat rondom u behandeling geneem word, slegs deur u geneesheer gedoen moet word.

Indeks van inligting beskikbaar.
Hospitalisasie en die MG pasient
Kliniese kenmerke van MG
Mestinon

MG Ondersteuning in Suid Afrika
Wat is Myasthenia Gravis


MG Ondersteuning.
Wilna Eygelaar.
Posbus 204, Upington 8800
Tel 27 54 3324974
EPos : Wilna Eygelaar

   namens en in assosiasie met :
Die Miastenie Stigting 
                Suider Afrika
    Reg No : NPO 006 183