Manuskripte word in finale vorm voorgelę, getik (3 afskrifte) en op disket, of per e-pos saje@hakuna.up.ac.za aan die Redaksie
Sekretaresse. Dit moet vergesel wees van 'n 100-woord opsomming in Engels, vir die
deursending na die Journal of Economic Literature.
Afrikaanse manuskripte moet vergesel
wees van 'n redelik volledige opsomming in Engels vir publikasie aan die einde van die
artikel.
Tabelle, vergelykings en diagramme
moet tot 'n minimum beperk word. Diagramme moet duidelik en professioneel op die A5
formaat geteken wees.
Bladuitleg:
A5 (14,8 x 21 cm)
Kantruimtes:
Bo: 2,5 cm
Onder: 1,8 cm
Kante: 1,8 cm
Teks:
Garamond, 12pt enkel spasiëring
Opskrifte:
Hoofletters (gesentreerd)
Titel:
14pt
Outeur:
Numeries, Hoofletters (gesentreerd), 10pt
Subopskrifte:
Alfabeties in kursief, 11pt
Figuur/diagram:
Byskrifte ondergaan, kursief, 9pt
Tabel:
Opskrif in kursief, 10pt; Inhoud in Garamond, 8/9pt |