The Journal annually
awards the J.J.I Middleton award to the author of the best first paper published in the
Journal during that year. The late Mr Middleton hoped in this way to encourage
promising young economists to publish in their respective fields. Initially it took
the form of a stipendum to the value of R50 which, during the inflation which started in
the early 1970's, reduced the purchasing power of it to a negligible amount. It was
then decided that it would be more appropriate to award a medal instead, bearing the
emblem of the Economic Society of South Africa on the one side and, on the other, the name
of the successful candidate with a suitable inscription in Latin.
Mr Middleton was a staunch and
committed supporter of the Society and everything it stood for. Born in Scotland, he
began his career as a banker in England in 1889. Subsequently, he joined the
Transvaal Colonial Service and later the Treasury of the Union of South Africa, becoming
the Under-Secretary for Finance from 1918 to 1931. Mr Middleton also acted as
Treasurer of the Economic Society for many years and generously made several capital
donations to the Society for prizes and awards to meritorious members. He also
donated the die of the emblem which the Society has been using ever since.
The
Founders' Medal and other awards
Die Tydskrif ken
jaarliks die J.J.I. Middleton medalje toe aan die outeur van die beste eerste artikel
gepubliseer in the Tydskrif gedurende daardie jaar. Wyle Mnr. Middleton het behoog
om daardeur jong ekonome aan te moedig om in hulle bepaalde gebiede te publiseer.
Aan die begin was die toekenning in vir vorm van 'n stipendium van R50, maar as gevolg van
die inflasie beginnende in die vroeë 1970s is die koopkrag van hierdie som verminder tot
'n nietige bedrag. Daar is toe besluit on liefs 'n medalje toe te ken met aan die
een kant die embleem van die Ekonomiese Vereniging van Suid-Afrika, en aan die anderkant
die naam van die suksekvolle kandidaat met 'n toepaslike inskripsie in Latyn daarby.
Mnr. Middleton was 'n getroue
ondersteuner van die Vereniging en alles waarvoor dit staan. Geboortig uit Skotland,
het hy sy loopbaan as bankier in Engeland begin in 1889. Hy het by die Transvaalse
Koloniale Diens aangesluit, en later by die Tesourie van die Unie van Suid-Afrika waar hy
as Ondersekretaris van Finansies gedien het van 1918 tot 1931. Hy was Tesourier van
die Vereniging vir baie jare en het verskeie donasies van kapitale aard aan die Vereniging
gemaak ter befondsing van pryse en toekennings aan verdienstelike lede. Hy het ook
die stempel van die Vereniging se embleem geskenk wat steeds in gebruik is.
Die
Stigtersmedalje en ander toekennings
|