Familiegroepdatavorm
|
DIE REDE HOEKOM SOVEEL MOONTLIK DATA BENODIG WORD IS OM FAMILIELYNE WAT ONVOLLEDIG IS TE KAN INSKAKEL MET BESTAANDE FAMILIEDATA. Die data wat u verskaf sal outomaties aan die navorser gestuur word. Dankie by voorbaat vir u deelname. INSTRUKSIES VIR GEBRUIK 1. Hierdie vorm kan "off line" ingevul word. 2. Gaan na "File", "Save" om die vorm op u hardeskyf te stoor. 3. Sodra die vorm gestoor is kan u dit natuurlik ook uitdruk om die versameling van data te vergemaklik. 4. U kan nou die vorm oproep en invul soos u data kry en tyd het. 5. U sal elke keer die vorm moet stoor indien u nie al die data gelyktydig kan invoer nie. 6. Sodra u die vorm voltooi het gaan dan eers na "Stuur e-pos" 7. Ek aanvaar dat nie alle persone al die data gevra sal kan verskaf nie. NB: Velde gemerk met * is VERPLIGTEND Velde gemerk met ! is VERKIESLIK |
Kontak BOSMAN Familienavorsing te:
Int`l Tel/Fax: +27-28-273 8571
Plaaslike Tel/Fax: 028-273 8571
Sellulêr: +27 83 609 1021
Posbus 240, Pringlebaai 7196, Suid-Afrika.
Stuur e-pos aan entrepreneur@intekom.co.za
,plaas asseblief die woorde "BOSMAN Familienavorsingsprojek" as die onderwerp
van u e-pos, met vrae of opmerkings oor hierdie webbladsye.
Alle Materiaal Kopiereg © 1998, 1999, 2000 Hendrik J Bosman
Entrepreneur cc
Opgedateer: 3 Oktober 2002