Ben-Eben se Web Bladsy







welkom op my web blatsy!
my naam is ben-eben de klerk.ek is 9 jaar out en ek het self heirie web blatsy gemaak.

ek bly in bloemfontiun en my skool se naam is Afrikaanse Laerskool ek is in grat 3 my pappa se naam is Eben my sisie se naam is Corli-Mari en mamma se naam is tiekie

ek hou baie van skaak en reeknaar speeliekies en as ek verveelug is lees ek gewoonlik of bou modelle


my maaikie se naam is Philip de Beer